SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Voorskou vir die JONK program

Maak 'n Afdruk Afdruk



Handewerkghoeroe Marlize maak potstaanders Handewerkghoeroe Marlize maak potstaanders

Marlize wys nie vir ons hoe om sommeer enige potstaanders te maak nie, ons maak ‘scrabble’ potstaanders’!
» Vind uit hoe

KitsKuier met reisskrywer Johan Bakkes KitsKuier met reisskrywer Johan Bakkes

Pasella leer dié skrywer beter ken oor 'n reeks kortvra.
» Lees meer

Pasella loer in by 7de Laan akteur en sanger Hennie Jacobs Pasella loer in by 7de Laan akteur en sanger Hennie Jacobs

Ons vra Hennie Jacobs uit oor pa wees en sy musiekloopbaan.
» Lees meer

Tuin-Tot-Tafel: Ons kook met koljander Tuin-Tot-Tafel: Ons kook met koljander

Vir ons Junie Tuin-Tot-Tafel kuier plant, versorg, oes en kook ons met koljander.
» Kook saam
» ONTHOUDIS: Midde-oosterlike Chermoula sous
» ONTHAALDIS: Hoenderkerrie met chermoula
» ONTSPANDRANKIE: Koljander en gemmer Mojito

Pasella besoek Schweizer-Reneke Pasella besoek Schweizer-Reneke

Stap saam met Paul soos wat hy die dorp Schweizer-Reneke ontdek.
» Lees meer

 BLOG: The Pretty Blog maak Vadersdag geskenke BLOG: The Pretty Blog maak Vadersdag geskenke

Wonder wat om vir jou pa vir Vadersdag te gee? The Pretty Blog se bloggers wys Pasella hoe om die beste geskenk self te maak!
» Lees meer

Pasella kuier saam met aktrise Shaleen Surtie-Richards Pasella kuier saam met aktrise Shaleen Surtie-Richards

Paul van Pasella leer Shaleen en haar vele talente beter ken.
» Lees meer

Pasella besoeke die splinternuwe boomslangbrug by Kirstenbosch Pasella besoeke die splinternuwe boomslangbrug by Kirstenbosch

Ontdek Kirstenbosch se heel nuutste loopbrug wat ‘n uitsig het wat vir niks skrik!
» Lees meer

Vadersdagvieringe met Steve en Armand Hofmeyr Vadersdagvieringe met Steve en Armand Hofmeyr

Pasella gesels met Armand en Steve Hofmeyr oor hul verhouding en watter tipe Pa Steve is.
» Lees meer

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Ander programme:
  • All argiewe
  • Hierdie week se program
  • Verlede week se program


  • Nuusbrief registrasie
    Waars ons aanbieders
    Pasella op Twitter Pasella op Facebook
    Pasella on Instagram
     
    SABC Logo
    Broadcasting for Total Citizen Empowerment
    About the SABC Contact Us Jobs
    Advertise Disclaimer Site Map
    DMMA Logo

    SABC © 2011
    SABC 2
    Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
    Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development