SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Vilje kry dubbele doses oefening saam Tweekamp Tweeling

Maak 'n Afdruk Afdruk

Tweeling

Viljé kry 'n dubbele doses oefening saam Tweekamp Tweeling

Tweeling tweekamp kampioene jaag vir Viljé om die atletiekbaan. Akteur Bradley Olivier sit vir Heino ore aan met ‘n renmotor resies en Viljé kuier saam met sangeres Christelle Combrink op hulle plaas in Carolina.

Kop in een mus! Annika en Bianca Strydom is al van ‘n jong ouderdom af onafskeidbaar. Hulle studeer tans BCom  beleggingsbestuur saam, draf saam en swem saam. Hulle bewys beslis in hierdie geval dat twee beter as een is. Hierdie twee se medalje rakkie het September vanjaar nog medalje bygekry toe hulle teruggekom het van die Wêreldkampioenskap in Spanje met ‘n tweede en derde plek.  

Bradley Olivier

Die akteur Bradley Olivier borrel oor van talent en skerp sê-goed. Hy het ‘n draai by 7de Laan gemaak asook in High Rollers gespeel. Hy speel in die nuwe film, Vaselinetjie, en is ook te sien in Nul is nie Niks nie. Bradley en sy komediant-vriend, Solomon Cupido, het hulle eie program ‘Straat Raad’ begin. Hy mik om eendag sy eie draaiboek vir ‘n film te skryf waarin hy self ‘n rol sal vertolk.  

Stella

Die sangeres Christelle Combrink of soos meeste mense haar ken, Stella, spog tans met haar solo-album, Nuwe Môre, wat vanjaar vrygestel is. Stella geniet dit om saam met haar man, Johan en dogtertjie, Ellie tyd te spandeer. Saam met Johan se broer, Hendrik en sy vrou, Corlien, hou hulle graag troues op die Acorn gasteplaas. Daar is altyd tyd vir familie-kuiers op hierdie plaas.   

 

 

Bedankings:

Tuks Swimming 

Webwerf: http://www.up .ac.za/swimming
Kontak: +27 (0)12 420 3111

Randburg Raceway Indoor Karting

Webwerf: http://randburgraceway.co.za/index.php/contact-details/
Kontak: 011 792 2260

Acorn Guest House

Webwerf: http://acornguestfarm.co.za/
Kontak: 083 212 2948

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 




 

 

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.