Pasella verken Oudtshoorn saam met Francois Lensley

03 Junie 2019

Hierdie week fokus Pasella op julle – ons kykers – se keuses.

Gilian, ‘n Pasella-kyker en pastoor van Oudtshoorn, wys ons haar gunsteling plekke saam met haar gunsteling akteur Francois Lensley wat die rol van Marko op 7de Laan vertolk. Sasha-Lee is saam vir al die groot pret soos wat ons die area se juwele verken. 

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.