Pasella saal drie perde op

21 Maart 2018

Hierdie week saal Pasella drie perde van ‘n ander kleur op. Amalia kuier op ‘n eersteklas resiesperd-stoet-plaas naby Stellenbosch. Hemelbesem ontmoet die koning van perde by sy ry-skool in Soweto. Paul maak kennis met die stylvolle Lipizzaners wat hul beste voetjie voorsit vir ‘n foto-sessie saam met Leandie du Randt.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2

Bedankings:

Soweto Equestrian Centre
(+27) 11 071-1273
www.sowetoequestrian.co.za
info@sowetoequestrian.co.za

 The South African Lipizzaners
www.lipizzaners.co.za
(+27) 79-716-4792
lipizzaner@hixnet.co.za

Avontuur Estate
www.avontuurestate.co.za
(+27) 21-855-3450
info@avontuurestate.co.za

Dee’s Saddlery
www.dees.co.za
(+27) 11 465 1253
dee@dees.co.za


Lees Ook: