Pasella maak lyn nat in die diepsee

06 Julie 2019

Amalia pak die diepsee van Mosambiek aan om te sien wat byt. 

Ons klim aanboord 'n visserboot saam met kenners wat weet van diepsee visvang. Amalia leer eers 'n paar lesse voor sy self moet kyk of sy 'n tuna-vis kan vang. 

Maak seker jy kyk Pasella Woensdae om 19:30 om deel te wees van die avontuur.