Pasella gaan op drie buitelug avonture

06 Junie 2019

Dié week op Pasella word buitelug-avonture op die proef gestel. Amalia swem saam met dolfyne in Mosambiek, Sasha-Lee rits saam met die kletsrymer Ixa tussen Namibië se duine rond, en Rumacques en die akteur Marcus Muller se hoogtevrees-vlakke word tot die uiterste in Lesotho beproef met ‘n 204 meter abseil-uitdaging. 

Dis Pasella, Woensdae om 19:30.

Bedankings:

Namibia Desert Explorers
+264 64 406 096
www.namibiadesertexplorers.com
info@namibiadesertexplorers.com

Besprekings: Ixa
www.besembos.co.za
info@besembos.co.za

Semonkong Lodge
+266 2700 6037
+266 6202 1012 / 5888 1021
info@semonkonglodge.com
www.semonkonglodge.com 

Dolphine Encountours
+258 84 330 3859
www.dolphinencountours.org
connect@dolphinencountours.org


Lees Ook: