Ons vang vis in Clanwilliam

06 Maart 2019

Hierdie week gaan ons tot bý die visse om die bielies uit te trek – met drywende tubes!

Pasella maak lyn nat op die Clanwilliam dam, so 230km van die Kaap af. Die dam staan bekend as die hoof van kleinbek baars of bass visse in Suid-Afrika. 

Rumacques en Rob Holst gaan “vis” meer uit oor froggy fishing en probeer dit dan self.

Kom froggy fish saam op die Clanwilliam dam. Woensdag 19:30 op SABC2.