Must Love Dogs honde-hotel

24 November 2018

Paul, die sangeres-ikoon Claire Johnston en haar hond Sam besoek saam die wonderlikste honde-hotel genoem ‘Must Love Dogs’.

Ons ontmoet dié hotel se eienaar, Ineke Ann Boyle. Sy vertel day sy ‘n lys gemaak het van alles wat sy graag sou wou hê haar hondjies in haar afwesigheid by ‘n honde-blyplek moet geniet  – en in die proses is ‘elke hond se droom’ gebore.

Soos die naam aandui, is hier emmers vol liefde vir honde asook gereelde speeltye, terwyl daar beslis nie afgeskeep word, wanneer dit by luukshede kom nie.

Ons gas Claire Johnston het reeds op skool saam met die immergewilde  groep - Mango Groove begin sing. Five studio-albums asook twe solo-albums later is Claire ‘n musiek-ikoon. Mango Groove is steeds kookwater en het ook vroeër die jaar saam met Kurt Darren ‘n weergawe van ‘Under African Skies’ opgeneem. 

Bedankings:

Must Love Dogs
087 742 2215
www.mustlovedogs.co.za
info@mustlovedogs.co.za