SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Liza Bronner en Hanna Grobler maak blommekrone

Maak 'n Afdruk Afdruk

Liza en Hanna

Hanna Grobler en Liza Brönner maak blommekrone

Hierdie week op Pasella, aktrise Hanna Grobler en sanger Liza Brönner maak blommekrone. Kokkedoortjie-wenner, Edwin Theron, maak vir Sean-Marco 'n heerlike crème brûlée en die avonturier, Kingsley Holgate vertel vir ons van sy avonture in Afrika.

Die aktrise, Hanna Grobler, en haar vriendin, Lize Bronner, is pragtig en plat op die aarde. Die vermaaklikheidsbedryf hou vir Hanna en Lize al vir jare besig, maar hulle maak seker daar is tyd om aan liefdadigheidsprogramme deel te neem. Hanna’s Charity raak tans meer as 7000 mense se lewens op ‘n positiewe manier aan. Dit stop nie daar vir Hanna nie, sy skilder ook graag en het al haar eie uitstallings gehou. Lize het in 2009 haar eerste album vrygestel. Sy is getroud met die sanger, Ricus Nel, wat baie goeie vriende met Hanna se man, die sanger Bok van Blerk, is. Die twee paartjies kuier almal gereeld saam. 

Edwin en Sean-Marco

Hierdie kokkedoortjie het op sesjarige ouderdom besef hy hou van kosmaak en bring sedertdien baie tyd in die kombuis deur. Hy wil graag eendag ‘n sjef en ‘n elektroniese ingenieur word. Hierdie veelsydige 13-jarige blink ook uit in sport soos hoogspring en stoei. Dis veilig om te sê ons kan nog baie van hierdie talentvolle jong kok in die toekoms verwag.   

Kingsley & team

Kingsley Holgate is bekend as die man wat al die meeste in Afrika getoer het. Hy verskyn dikwels op National Geographic en het sedert 2002 vier boek geskryf. Kingsley, sy seun, Ross, en die res van die span versprei muskiet-nette, ‘LifeStraw’ watersuiweringsapperate en ‘Right of Sight’ brille regoor Afrika. Min ander organisasies het al soveel mense bereik en gehelp soos hierdie span. 

 

Bedankings:

Venue Nouveau

Webwerf: http://www.venuenouveau.co.za/
Kontak: 082 786 3395


 

 

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.