Kuier in Bloemfontein saam met Caroline Grace

16 Junie 2019

Rumacques, die sangeres Caroline Grace en haar familie hou piekniek in Bloemfontein.

Met ons piekniekmandjie gelaai met, ondermeer, koes-koes slaai, droëwors en ‘n kamp-lolliepop met sampioene, halumni, ‘n frikadel, en tamaties is ons reg om te hoor wat als nuus is met Caroline.

Caroline het in 2017 haar album Eindelose Liefde vrygestel, nadat sy in dieselfde jaar die asems weggeslaan het met haar goue stem op die realiteit-reeks, The Voice. Sy is getroud met die rugbyspeler Heinrich Brüssow wat tans vir die Northampton Saints in Engeland rugby speel. 

Moet ons piekniek in Bloem saam met Caroline Grace nie misloop nie. Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.