SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Henno William, Tim Theron en tee terapie!

Maak 'n Afdruk Afdruk

Pasella 22 Maart 2017

Henno William, Tim Theron en tee terapie!

Ons ontmoet vir Henno William, die jong seun met die goue stem wat duisende kykers se asems weggeslaan het.

Henno William Pasella

Henno was maar 12 jaar oud toe hy die land op horings geneem het na sy optrede op 'n plaaslike realiteitsprogram. Nou spog hy met 'n kontrak by 'n Amerikaanse platemaatskappy en stel sy nuutste enkelsnit, The Best Part, bekend.

Tim Theron Pasella

Ons gaan kuier ook by Tim Theron en sy gesin. Hy speel in die nuutste Afrikaanse riller film, Jagveld deur Deon Meyer, speel. Bo en behalwe vir Tim se talente voor die kamera, is hy ook 'n kranige rugbyspeler en oefen steeds klub-rugby. Hy en sy vriende het ook hulle eie produksiehuis gestig en die film Klein Karoo was hulle eerste produk. Ons ontmoet sy vrou Juanli en hulle twee kleintjies. 

Ons besoek die pragtige Babylonstoren waar Constance Stuurman ons wys hoe om ons eie Kombucha tee te stook en ontmoet ook vir Jill Hayes wat haar eie produkte met teesakkies maak!

 

Bedankings:

Acrobranch
Web: http://acrobranch.co.za/outdoor-activity-parks/pretoria-north/
Tel: 086 999 0369

Babylonstoren
Web: https://www.babylonstoren.com/
Tel: +27 (0)21 863 3852

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development