Familie Kersfees saam met Wynand en Chereé

19 Mei 2018

Amalia besoek die tuiste van Wynand en Chereé vir 'n familie Kersfees. Met kersfees in die lug en familie-samesyn, kuier ons saam met dié twee sangers en hul pragtige familie in Langebaan waar hulle vir ons vertel hoe hulle die fees-seisoen vier. 

Langebaan is die afgelope 12 jaar die tuiste van dié sangpaar. Behalwe vir hulle solo-albums het hulle reeds drie albums saam opgeneem, met ‘n vierde duet-album in die pyplyn vir 2019.

Vier saam met ons 'n vroëe Kersfees in Langebaan, Woensdag 19 Desember 2018.