Drie verskillende eet leefstyle

23 Junie 2019

Dié week stel Pasella drie verskillende eet-leefstyle op die proef. Banting, Veganism en ‘n eetplan volgens jou DNA.

Sasha-Lee bant saam met Prof Tim Noakes en smul aan snuisterye by ‘n banting-bakkery, Rumacques gaan végan saam met die sanger Elandré en Amalia en die aktrise, Christel van den Bergh gebruik ‘n DNA-toets om hul beste eetplanne te bepaal.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.


Lees Ook: