SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Dinge raak warm op Pasella

Maak 'n Afdruk Afdruk

Bikram joga saam met Jacques Bessenger Pasella

Dinge raak warm op Pasella

Ons beoefen bikram joga, maak musiek en smul aan appeltert!

Heino kry vir die akteur Jacques Bessenger by 'n joga studio vir 'n bikram joga sessie. Hier beoefen hulle joga in 'n kamer wat to 40 grade Celsius verhit kan word sodat jy alle gifstowwe kan uit sweet terwyl jy oefen.

Jacques Bessenger Pasella

Jacques het al op die ouderdom van 10 besluit hy wil 'n akteur word en ons het hom in flieks soos Verraaiers, Sink en Jonathan: Die Movie al gesien. 

Arina du Plessis Pasella

Vicky gaan maak 'n draai by die skrywer, Arina du Plessis, in die kombuis waar sy vir ons 'n heerlike appeltert bak. Sy het al honderde resepte vir verskillende publikasies geskryf en haar nuutste resepteboek, Plaaskos, is nou ook op die rakke.

Veronica Fourie Pasella

Ons gaan loer in by Veronica Fourie by die SAUK radiostudio in die Oos-Kaap. Die bekroonde radiojoernalis wys vir ons hoe dit in die ou dae gewerk het en hoe maklik dit nou is om klankgrepe bymekaar te stel! 

Jan de Wet Pasella

Heino gaan ontmoet vir die gospelsanger Jan de Wet en vat hom vir 'n rit op sy gunsteling ysterperd en ons gesels met die Manne Wat Glo.

 

Bedankings:

Yoga Republic
Tel: 011 791 6228
Web: http://theyogarepublic.co.za/

Heartfelt Arena
Tel: 012 651 2251
Web: http://www.heartfeltarena.co.za/

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development