SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Dann Jaques Mouton, Milan Murray en DZL

Maak 'n Afdruk Afdruk

Boogskiet saam met Heino en Dann Jaques Mouton Pasella

Dann Jaques Mouton, Milan Murray en DZL

Van boogskiet tot sandduine ry en Beans die vark, hierdie wil jy sien!

Dann Jaques Mouton Pasella

Dann Jaques Mouton speel in die film, Noem My Skollie, en vertolk ook die rol as Justin in 7de Laan. Hy vertel ons meer van hoe hy in die filmbedryf beland het terwyl ons gaan boogskiet by Potshot Archery.

Beans saam met sy eienaars Pasella

Ons ontmoet 'n troeteldier vark, Beans, in Potchefstroom! Hy leef nes een van hulle honde en is al behoorlik deel van die familie!

Milan Murray Pasella

Vicky gaan loer in by die aktrise en skrywer Milan Murray in die Kaap waar sy op 'n bord spring en by die sandduine afgly. Sy skryf ook graag kinderboeke en ons ontmoet haar kinders Steph en Lua.

DZL Pasella

Ons geniet 'ook n soetdingetjie saam met die ouens van DZL, Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie.

Pasella, Woensdagaand 19:30 op SABC2.

 

Bedankings:

Potshot Archery
Web: http://www.potshot.co.za/
Tel: 011 791 0457 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development