Besonderse troue gewen

27 Junie 2019

Swemmers Willie en Michelle het 'n troue gewen wat deur die top mense in die bedryf bymekaar gesit is. 

Hemelbesem is by hul spesiale dag by hul merkwaardige lokaal in Potchefstroom genoem 'Snowflake'.

Maak seker jy kyk Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.

Fotos deur RDK Photography.