SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Besonderse Suid-Afrikaners

Maak 'n Afdruk Afdruk

Paul en Cameron van der Burgh Pasella

Besonderse Suid-Afrikaners

Ons is trots op Cameron van der Burgh, Paul Whitehead en Mimi Coertse! 

Die Olimpiese swemmer, Cameron van der Burgh is ‘n Suid-Afikaanse ambassadeur om op trots te wees. Hy het met ‘n goue medalje in Londen weggestap, ‘n silwer by die afgelope spele in Rio en sy visier is gerig op nog ‘n medalje in Tokio in 2020. Hy het ook die gesogte Orde van Ikahmanga toekenning in 2014 ontvang vir sy uitmuntende prestasie in sport. 

Paul Whitehead Pasella

Paul Whitehead het sy honneursgraad in argitektuur by Kovsies verwerf. Hy het vir die snaaksigheid vir ‘n dinee in 2012 vir homself en ‘n paar vriende houtstrikdassies gemaak. Dit was egter so treffer, dat hy tans voltyds dié besigheid bedryf terwyl sy ma en drie werknemers hom help. Sy strikdasse word selfs in Nederland versprei! 

Mimi Coertse Pasella

Mimi Coertse was vir 17 jaar die primadonna operasanger in Wene. Dié sopraan was een van die beste koloratuur-sangers en kon tot twee oktawe hoër as die gemiddelde mens sing en het ook die gesogte Kammersangerin-titel in 1966 ontvang. Ons vier haar 85ste verjaarsdag saam met die Cantare kinderkoor. 

 

Bedankings:

University of Pretoria
LC De Villiers Sport Sentrum
Web: http://www.up.ac.za/
Kontak: 012 420 6060

University of Pretoria
SA Music Collections
Web: http://www.up.ac.za/
Kontak: 012 420 4787

Cantare Kinderkoor
Web: www.cantare.org.za
Tel: 079 888 8393

Major John Bow Ties
Web: http://majorjohn.com/
Tel: 0827456102


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development