SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Beeldskone Mej SA kroondraers

Maak 'n Afdruk Afdruk

Pasella kuier saam met voormalige Mej. Suid-Afrika

Beeldskone Mej SA kroondraers

Pasella gaan kuier vir ons voormalige kroondraers en vind uit hoe die skoonheidskompetisie hulle lewe verander het!

Ons eie Melinda Bam is natuurlik ook 'n voormalige Mej. Suid-Afrika! Sy is in 2011 gekroon en erken dat dit haar lewe onherroeplik verander het.

Yolanda Kloppers en Odette Scrooby Pasella

Die eerste amptelike Mej.Suid-Afrika wat die land ook by Mej.Wêreld verteenwoordig het, is in 1956 gekies. Sedertdien het Suid-Afrika al met die Heelal-kroon as ook drie Wêreldkrone huis toe gekom. Melinda gaan op 'n vinnige safari saam met Yolanda Kloppers en Odette Scrooby. Hulle is onderskeidelik in 1978 en 1982 as Mej. Suid-Afrika gekroon. Odette is vandag betrokke by renosterbewaring en Yolanda is steeds 'n mentor vir Mej. Suid-Afrika finaliste.

Sandra de Meyer Pasella

Daar was op 'n stadium twee kompetisies met twee borge en daarom was Sandra de Meyer ook in 1982 Mej. Suid-Afrika. Haar eks-man het haar oorreed om 'n loopbaan in die eiendomsbedryf te volg en sy is ook onlangs as die eiendomsagent van die jaar aangewys.

Vera Johns Sutherland Pasella

Vera Johns Sutherland was Mej. Suid-Afrika 1975. Daar is ook 'n roos vernoem na haar. Sy was kort voor die finaal van Mej. Wereld ingelig dat sy nie mag verder deelneem nie, omdat sy in Zimbabwe gebore was. Sy het getrou met 'n oud-Kiwi rugbyspeler, Alan Sutherland. Hulle het vir 30 jaar met groot sukses resiesperde in Mooirivier geteel.

Sonia Raciti en Kerishnie Naicker Pasella

In 1997 was Kerishnie Naicker die eerste Indiër vrou wat die Mej.SA kroon gedra het. Kerishnie het Suid-Afrika in Mej. Wereld en Mej. Heelal verteenwoordig. Sonia Raciti, was in 1998 Mej. SA en sy het 'n 3de plek in Mej.Wereld gehaal. Kerishnie en Sonia was onderskeidelik 'n apteker en onderwyser toe hulle gekroon was.

Michelle Bruce Mountain en haar seun Cody

Ons maak ook 'n draai by Michelle Bruce Mountain en haar seun, Cody. Michelle was in 1989 gekroon, maar het al ses jaar voor dit met haar modelloopbaan begin. Sy het nog altyd 'n voorliefde vir modelwerk en akteruswerk gehad en haar kinders Cody en Romy, deel hierdie passie.

 

Bedankings

Sun City Resort
Kontak: 014 557 1000
Web: https://www.suninternational.com/sun-city/

Sun International
Kontak: +27 11 780 7000
Web: https://www.suninternational.com/
Nicole Turner - Sun International PR: nicole.turner@suninternational.com

Sun Vacation Club
Kontak: 011 780 7810
Web: https://www.suninternational.com/sunvacationclub/

David Ginsberg & FC Kotze-SA Classics
Epos: dginsberg@herzlia.com & fc@saclassics.com
David Ginsberg: 082 550 6720
FC Kotze: 082 823 8393
Web: http://www.saclassics.com/

Kerishnie Naicker ontwerper
Vanessa Gounden of D'ore

 

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.