SABC Logo
 
Pasella SABC2
Kliek hier om te sien hoe jy kan wen!

Lees meer
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Badsakkies Geskenke

Maak 'n Afdruk Afdruk

Selfdoen geskenkpakkies vir Valentynsdag

Maak geskenkpakkies vir jou gaste

Bederf jou gaste met 'n lekker geskenkpakkie, soos wat ons gedoen het vir Valentynsdag!

Runei Kotze (Grafiese Kunstenaar by A Little Thing Called) wys vir Crystal en Paul hoe om badsakkies te maak as geskenke, volg hierdie stappe om dit ook te maak:

Wat jy kort:
Enige lap wat nie te dik geweef is nie (ons het 'n moeseliendoek gebruik)
'n Gemengde bak met kruie wat jy by die huis drooggemaak het, gedroogte roosblare en rooibos blare
Lint of gare wat by jou tema pas

Maak jou eie badsakkies as geskenke soos gesien op Pasella

Vat jou stukkie lap en sit so een of twee lepels van die kruie in die middel. Kies kruie wat lekker ruik en goed is vir die vel, soos rooibos wat ryk is in antioksidante. Maak dan die lap toe en bind dit lekker styf vas met jou lint of gare, sodat die kruie nie kan uitkom nie. Sit dan so vier saam in 'n boks en draai dit toe met 'n mooi stuk lap. 

Maak jou eie badsakkies as geskenke soos gesien op Pasella

 

 

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development