SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Adrenalien loop hoog die week

Maak 'n Afdruk Afdruk

 

Lynette Francis radio stasie

Adrenalien loop hoog die week

Pasella kuier op die lug en in die lug saam met Lynette Francis en Brendan Peyper en Melinda maak gereed vir 'n avontuur in die Maldives.

Lynette Francis is 'n vrou met baie talente. Sy het 17 jaar terug vir die eerste keer agter die mikrofoon ingeskuif. Sy bied ook Sondagaande die televisie program, Fokus aan. 

Box n Dice Marise

Marise Oberholzer het Box 'n Dice ontwerp om op 'n kreatiewe en lekker manier Wiskunde aan kinders te verduidelik. Die Box 'n Dice houer bevat 'n telraam, telkaarte, bou blokkies, verskillende kleure vorms en 'n DVD met Wiskunde aktiwiteite. Sy is ook die skrywer van die boek Klein Begin, Groot Gewin. 

 

Boerekos met 'n Twist Hemelbesem

Annelien Pienaar se kosblog is binne twee jaar deur twee miljoen besoekers gelees. Die sukses het uiteindelik tot haar 'Boerekos met 'n Twist' resepte boek gelei. Hierdie week leer sy vir Hemelbesem so ding of twee van biltong paté en focaccia-brood maak. 

Brendan en Melinda by Adventure Park

Hierdie week maak Brendan Peyper en Melinda Bam litte los soos hulle regmaak vir 'n avontuur in die Maldives. Brendan Peyper het die afgelope twee jaar die wereld aan die brand gesing. Hy het sopas sy tweede album, Hy loop oop, vrygestel. 

 

 

Bedankings

Bos-en-Berg Guest farm
Kontak: 079 595 6198

Webwerf: http://bosenbergguestfarm.co.za/

Tedderfield Airpark
Kontak: +27 61 639-3724
Webwerf: https://www.tedderfield.co.za/

SABC Radio Broadcast Facilities
Webwerf: http://www.sabc.co.za/wps/portal/rbf/regionsdetail?id=53db16804bf279a4a267a36b3f904738

Stoke City Adventure Park
Kontak: +27 82 348 6706
Webwerf: http://stokecity.co.za/

 

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development