9 Januarie 2013: Marlize doen stempelwerk

Marlize doen stempelwerk

Marlize doen stempelwerk

 

Benodigdhede:

Houtblokkie

Tou of wol

Plakbank

Handwerkverf

Kwassie

Iets om op te verf

 

Metode:

Sny ‘n lang stukkie tou en plak die een punt op die houtblokkie vas met die plakband. Draai die tou om die blokkie soos jy dink en plak ook die ander punt vas. Wend die verf op die een kant van die blokkie aan en doen ‘n toetsdruk op gewone papier. Begin dan om die patroon op jou skilderdoek of toedraaipapier te druk. Hou aan met druk totdat jy hou van jou skilderkuns!

 

WENK:

Eenvoud is belangrik. Hou dus maar by een kleur vir ‘n stylvolle gevoel.


Lees Ook: