SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

9 Februarie 2011: Knap jou kaggel op

Maak 'n Afdruk Afdruk
Karin Cronje haal kaggel rooster uit Verf word danksy die warm temperature lekker vinnig droog.

Jy benodig
Draadborsel
Skuurpapier
Hittebestande metaalverf
Kwas
Bakstene
Skoppie en besem

Begin deur die los stukke gietyster van die vuurherd uitmekaar te haal. Pak die los stukke versigtig op 'n koerant – hou kop sodat jy die legkaart weer later kan terug pak.

Skrop die ergste vuiligheid met die draadborsel los – veral die klein groefies. Gebruik 'n growwe grein skuurpapier om alle skilferende verf af te skuur (Karin gebruik 80-grein).

Vat nou 'n fyner grein skuurpapier om die metaal, en veral roesplekke, glad te skuur. Dit verg wel 'n bietjie inspanning om tussen al die klein groefies in te skuur, maar die ekstra moeite gaan die lewe van jou vuurherd net verleng. Sodra jy tevrede is met jou skuurdery, vee alle stof deeglik af.

Nou kom die pret na al die gesweet. Gebruik die spesiale verf, wat meestal slegs in swart beskikbaar is, om elke stuk een vir een te verf. Die verfwerk is effens tydrowend omdat jy net kant vir kant kan verf. Pak die rooster op 'n paar bakstene of selfs klippe sodat jy die kante ook kan verf.

Maak seker dat jy met die kwas tussen al die groefies verf. Verf eers die een kant en wag vir die verf om droog te word en volg dan met die ander kant.

Sodra alles geverf en droog is, kan jy die nuut gepoetste stukke terugpak.
Kaggel rooster op matjie
Vee kaggel met houtborsel af
Vee kaggelparte af
Verf kaggel swart
 

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.