SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Kondensmelkfudge in die mikrogolf
Kondensmelkfudge in die mikrogolf »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

8 September 2010: Roereiers

Maak 'n Afdruk Afdruk
Reuben se roereiers Om die perfekte roereiers te maak het jy volgens Reuben, ‘n pan met ‘n dik bodem nodig wat nie meer as 20 cm wyd is nie.

(Bedien 1)

2 groot vars eiers*
1 e mascarponekaas
1 t botter

Breek die eiers in ‘n mengbak en voeg die mascarpone by. Roer versigtig met ‘n houtlepel totdat die eier breek. Plaas die pan oor medium hitte en voeg die botter by. Sodra dit begin smelt, voeg die eiermengsel by. Dit is belangrik dat die eiers begin kook sodra dit die pan raak. Gebruik die houtlepel om die eier van buite tot binne versigtig in te vou. Die idee is om te vou eerder as om te roer. Voeg na 20 sekondes sout en peper by. Kook nog so 20 sekondes. Bedien met geroosterde plaasbrood en gerookte salm.

*Toets varsheid deur dit in glas water te sit. As dit dryf, is dit oud en moet liefs weggegooi word. As dit op die bodem lê, is dit vars.
Roereiers met houtlepel
Salm en roereiers
 

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development