SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

8 Augustus 2012: Willie in die roostuin

Maak 'n Afdruk Afdruk

Willie in die roostuin

Willie in die roostuin

Willie wys ons hoe om tros- en enkelrose te snoei.



Benodigdhede:
Skerp snoeiskêr
Handskoene
Boomseëlaar
Kalkswael
Spuitbottel

Twee soorte rose:
Flroribindas of trosrose
Edel- of snyrose

Metode:
Trosrose soos die Iceberg
Gevestigde plante moet minstens ⅔ teruggesnoei word en jong plante effens minder. Snoei asof jy ‘n vraatsige ruspe is!;
Maak seker jou takke is uiteindelik omtrent almal ewe hoog van die grond af;
Smeer die oop wonde toe met die seëlaar sodat die roosboorder nie in die gaatjie kan inbeweeg en die hele boom verwoes nie;
Maak kalkswael aan volgens die instruksies en sorg dat jy die hele roosboom (bo en onder) goed spuit.

Edelrose/snyrose
Hier moet jy minder vraatsig snoei;
Nee die roosknop in jou hand asof dit ‘n wynglas is. Sny dan die tak sodat daar 3 tot 5 takke oorbly as basis. Daar sal dus ‘hooftakke’ wees met kleiner basistakkies op die ente;
Hoe meer lug kan deurwaai, hoe gesonder jou boom en meer blomryk later;
Smeer die gaatjies toe soos bo en volg op met die kalkswael.


WENKE:
Sny altyd teen ‘n skuinsste en net bokant ‘n ogie.

 

Pasella bedank graag:
Willie Schmidt

Aspidistra Tuinsentrum
T: 021 881 3494
F: 021 881 3430


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development