SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

5 Februarie 2014: Marlize Lotz se persoonlike kosblikkies

Maak 'n Afdruk Afdruk

kosblik dekor


Benodighede:

1. Plastiekhouer met ‘n deksel, in jou kind se gunsteling kleur
2. Mooi papier in verskillende bypassende kleure
3. Handwerkmessie,
4. Metaalliniaal
5. Snymat
6. Modge Podge en ‘n sponskwassie om alles te seël

Vir die binnekant van die kosblik:

1. Swartbordverf,
2. Sponsrollertjie
3. Maskeerband  

Metode:

Stap 1:
Begin deur die bokant van die deksel te meet en sny dan ‘n stukkie papier wat presies bo-op pas. Sommige houers het ‘n natuurlike inhammetjie op die deksel, so werk daarmee en gebruik jou metaalliniaal en snymat om mooi reguit lyne te kry.

Stap 2:
Smeer dan die agterkant van die papier met Modge Podge en plak dit op die deksel. Gebruik die sponskwassie hiervoor. Werk ook maar altyd op koerantpapier om die gemors binne perke te hou. Seël dan die bokant met nog ‘n paar lae Modge Podge. Laat elke laag goed droog word voor jy die volgende opverf.

Stap 3:
Vir die binnekant van die kosblikkie, kan jy ‘n area op die deksel met maskeerband uitmerk en dit dan verf met swartbordverf. Gebruik ‘n sponsrollertjie hiervoor en doen ‘n paar lae tot dit mooi egalig swart is.


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development