SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

5 December 2012 - Karin spuitverf ou goed

Maak 'n Afdruk Afdruk

Karin spuitverf n ou lamp

Karin spuitverf ou goed


Benodigdhede:
Enige ou ornament of dalk ‘n bedlampie
Fyn skuurpapier
Maskeerband
Snymessie
Gesigmasker
Verfkwassie
Spuitverf

Metode:
Skuur die ornament af en maak seker jy skuur alle roesmerke af as jy met metaal werk. Gebruik die kwas om die item af te stof. Plak maskeerband oral waar jy nie verf wil opkry nie. In hierdie geval, haal Karin die gloeilamp uit en plak die hegstuk en elektriese tou toe. Sny al die uitstaanpunte van die maskeerbank met die skerp messie af. Skud die verfkannetjie hard vir ongeveer ‘n minuut. Sit die gesigmasker op. Hou die blik sowat 20cm weg van die lampie af. Probeer egalig spuit en draai die item al in die rondte. Trek die maskeerbank af as die verf droog is.

WENK:
Gebruik spuitverf altyd buite omdat dit chemikalieë bevat wat jy nie graag wil inasem nie!








Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development