SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

30 November 2011: Potplante kry vlerke

Maak 'n Afdruk Afdruk
potplante in die lug

Plante wat goed werk is klimop, Philodendron en Pelargonium met pienk blommetjies wat 'n pragtige swewende hangende effek gee. Verder het jy nodig: groen mos, vermikuliet, plastieknetsakkies en plastiektou.

Begin deur die plantjie uit sy houer te laat en werk 'n handvol vermikuliet by die grond tot dit 'n bolletjie vorm. Vermikuliet hou baie voordele vir die plant in – dit absorbeer water baie goed wat sorg dat jy minder hoef nat te maak en dit stel voedingstowe stadig vry sodat die plant elke nou en dan kos kan opneem.

Nou sny jy die netsakkie volgens die grootte van plant, maak 'n stywe knoop onder en druk eers groen mos onder in (maak eers die groen mos nat sodat dit aan sakkie vasklou). Sit nou die plant in, druk hom styf vas en pak nog 'n klomp mos rondom in om die prentjie af te rond. Bind die sakkie styf toe aan die bokant sodat dit opgehang kan word en die plant nie uitval nie.

Die manier van tuinmaak verg geen spesiale aandag nie – jy kan die plante een keer 'n week natspuit met spuitkannetjie om hulle werklik gelukkig te hou. 

Pasella bedank graag: 

Aspidistra Tuinsentrum
T: 021 881 3494
F: 021 881 3430
E: willieschmidt@telkomsa.net

potplante kry vlerke
potplante kry vlerke
plastieknetsakkies
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development