SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

30 November 2011: Lapservette

Maak 'n Afdruk Afdruk
marlize lotz

Benodighede:

Gewone wit katoenlapservette

Meel

Water

Materiaalverf

Kwas

Potlood

Begin deur die patroon van jou keuse op die servet uit te teken met die potlood – onthou jy kan uitvee as dit nie werk nie. Daarna word die meelmengsel aangemaak deur  2 eetlepels meel met 2 eetlepels water te meng, totdat dit amper soos tandepasta lyk.  Skep binne-in die botteltjie, volg potloodlyne en druk die meelmengsel daarop uit. Die idee is dat die meelmengsel sal voorkom dat die verf op daardie gedeeltes kom en sodoende vorm jy 'n patroon. Druk dit dus lekker dik uit sodat jou patroon mooi uitstaan.

Laat meelmengsel vir ten minste 'n uur droogword voordat jy begin verf. Verf versigtig rondom die ontwerpgedeelte en onthou om die verf egalig aan te wend reg tot aan die rande van die servet. Wanneer die verf droog is, kan die meelmengsel afgekrap word om die patroon te onthul. Stryk die servet aan die rugkant om te voorkom dat die lapverf uitwas wanneer dit die eerste keer in die wasmasjien beland. Kikker so jou volgende partytjie met jou eie servette op!

Pasella bedank graag: 

Marlize Lotz

The Last Word Constantia
A: Spaanschemat River Road, Constantia, 7806
T: 021 794 7657
F: 021 794 2069
E: constantia@thelastword.co.za
www.thelastword.co.za

teken met potlood
verf lapservet
patroon op lapservet
stryk servet
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development