26 Desember 2012 - Koninklike stoel

Willie maak n Koninklike stoel

VAKANSIE DIY: Koninklike stoel

 

Benodigdhede:

 

Ou houtstoel

Skuurpapier

Sifdraad

Klapperhaar

Peace in the home

Potgrond

Tuindekoritem soos ‘n groot kroon

Water

 

Metode:

Skuur die stoel af en haal sy sitplek af. Kap die sifdraad met spykers aan die onderkant van die sitplek vas. Draai die stop op sy pote. Sit die klapperhaar op die sifdraad binne in die sitplek van die toel. Gooi potgrond bo-oop en druk effe vas. Dop die plantjie uit sy plastiekomhulsel en druk op die potgrond vas. Sit die kroon in die middel van die plantjie vir ‘n pragtige fokuspunt in jou tuin.

 

Waar ‘n 'peace in the home' groei, is ‘n sterk vrou in beheer!


Lees Ook: