SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Kondensmelkfudge in die mikrogolf
Kondensmelkfudge in die mikrogolf »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

22 Junie 2011: Soet broskorspasteideeg

Maak 'n Afdruk Afdruk
Reuben Riffel maak tertbakkies in sy kombuis

Reuben Riffel, Pasella sjefghoeroe, gee raad hoe om tuisgebakte broskorstertdeeg te maak. Dit is ideaal vir tertjies wat gevul kan word met jou eie heerlike vulsel.

150 g meel
knippie sout
85 g ongesoute botter, in blokkies gesny
35 g versiersuiker
1 eiergeel
gerasperde skil van ½ suurlemoen
1½ e melk

Plaas die meel en sout in ‘n voedselverwerker met die botter en verwerk tot die botter goed in die meel ingewerk is. Sodra dit reg is, het dit die tekstuur van growwe broodkrummels. Terwyl die masjien stadig werk, voeg die versiersuiker, eiergeel, gerasperde suurlemoenskil en melk by totdat die deeg bymekaar kom. Bedek die deeg met plastiek en bêre 15 – 20 minute  in die yskas.  

Sprinkel die werksoppervlakte met ‘n bietjie meel en rol die deeg uit tot 5mm dik. Gebruik die roller om die deeg op te tel en die tertpannetjies te bedek. Druk die deeg in die vormpie en sny die oortollige deeg af. Prik die bodem van die tert met ‘n vurk. Om die tert te blindbak, voer die tert uit met foelie en vul met rys of boontjies. Bak 15 minute teen 180C. Bêre in ‘n lugdigte houer vir tot 5 dae of vries om later te gebruik.

WENK: Om seker te maak die kors bly bros, verf die binnekant van die tert met eiergeel en bak dit weer 3 minute voor jy die vulsel insit.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.

Sweet shortcrust pastry
Reuben Riffel, Pasella’s chef guru, gives his advice on how to make a homemade sweet pastry, perfect for tarts which can be filled with your own delicious filling.

150 g flour
pinch salt
85 g unsalted butter
35 g icing sugar
1 egg yolk
finely grated zest of ½ lemon
1½ T milk

Place the flour and salt in ‘n food processor with the butter and process until the butter is worked into the flour well. The mixture should resemble rough breadcrumbs. While the machine is running, add the icing sugar, egg yolk, zest and milk until it forms a dough. Cover with plastic and store in the refrigerator for 15-20 minutes.

Sprinkle your working surface with a little flour and roll the dough out to 5mm thick. Use the rolling pin to lift the dough onto the tart tin and press into the mould. Cut the leftover dough off. Prick the bottom of the tin with a fork. To blind bake the tart, line the tart with foil and fill with rice or beans. Bake at 180ºC for 15 minutes. Store in an airtight container for up to 5 days or freeze for later use.

TIP: to keep the crust crisp when filling, brush with egg yolk and bake for another 3 minutes before adding your filling of choice.

Pasella takes no responsibility for the accuracy of recipes translated with the Google Translate function.

Tertdeeg met gaatjies in
Meng botter en meel in klitser
Bedek deeg met kleefplastiek
Reuben Riffel met koekroller
Voer tertpannetjie met die deeg uit
Blindbak die tertdegie
Smeer binnekant van tertdegie met eiergeel
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development