SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

22 Desember 2010: Geroosterde varksvleis

Maak 'n Afdruk Afdruk
varkvleis in bak Sy geheim vir ʼn lekker krakerige vark is ʼn soutwatermarinade waarin die vleis eers gepekel word.

(Bedien 8)

1 x 2 kg varklende
2 uie, gekap
¼ k growwe seesout
¼ k olyfolie

Marinade
3 L water
12 pimentbessies
250 g growwe sout
3 lourierblare
12 naeltjies
12 swartpeperkorrels
1 ¼ k wit suiker

Voeg al die marinade bestanddele in ʼn groot pot en kook vinnig tot die sout en suiker opgelos is. Laat die marinade om goed af te koel. Gooi die marinade oor die varklende in ʼn groot plastiekbak en maak seker dat die vark heeltemal bedek is. Gebruik ʼn bord om die vleis onder die marinade te hou.

Drie ure later is die vark gereed – verwyder dit uit die marinade en droog die vleis goed af. Sny kepies in die vet. Plaas die gekapte uie in ʼn oondbak. Plaas die varklende bo-op die uie. Sprinkel die sout oor die vleis en vryf die olyfolie in. Bak by 180°C vir omtrent ʼn 1½ uur. Laat die vleis 25-30 minute rus voor jy dit sny en bedien.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.
sny vark vleis op pasella
varkvleis in metaalbak
varktjops met geroosterde groente
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development