SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

22 Augustus 2012: n Houtbed vir Siebie

Maak 'n Afdruk Afdruk

Karin Cronjé se woefbed

‘n Houtbed vir Siebie


Benodigdhede:

n Stuk hout so groot soos ‘n slaapkussing
n Ou kussing
Mooi sloop
Boor
Houtskroewe
Verf
Tou
Skuurpapier
Potlood
Maatband


Metode:

Laat die basis sny so groot soos ‘n kussing. Sny ook vier planke vir die raamwerk sodat dit so hoog soos die kussing is. Verf alles met ‘n onderlaag.
Sit die basis op ‘n tafel en skuif dit so ‘n entjie af sodat jy loodsgaatjies kan boor – ‘n paar mm van die kant af. Ses tot agt gaatjies behoort genoeg te wees.
Sit nou die raamplanke op en skroef dit vas met houtskroewe. Onthou ook om die hoeke aan mekaar vas te skroef. Merk met die potlood en maatband waar jy die handvatseltou wil insit en boor met ‘n 10mm boor twee gaatjies aan elke kant.
Skuur die hout liggies en verf. Druk die tou deur die gaatjies en knoop aan die binnekant.

Laat sny twee groot ‘bene’ uit hout, verf met ‘n helder kleur en skroef dit aan die sykante vas. Sit die kussing en laat jou hondjie sy lê kry.


Kyk die hele storie:


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development