SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

21 November 2012: VoŽltjiesaadvorms

Maak 'n Afdruk Afdruk

Voëltjiesaadvorms

DIY: Marlize – Voëltjiesaadvorms

 

Benodigdhede:

Koppie meel
‘n halwe koppie water
2 e ongegeurde gelatien
mengbak
tuinvoëlsaad
‘n vormpie
waspapier
stewige strooitjie
kleefwerendepansproei
toutjie

 

Metode:
Gooi die meel en gelatien in die mengbak, voeg die water by. Meng goed en gooi twee koppies voëlsaad by en knie tot ‘n deeg. Spuit die vorm en sit dit op die waspapier neer. Druk die mengsel vas in die vormpie. Druk die strooitjie deur sodat jy later ‘n toutjie kan deurryg. Druk dit stewig vas, veral om die randte en gatjie. Gly die vorm af en laat staan ‘n uur of wat om droog te word. Ryg die tou deur en hang dit êrens in jou tuin.


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development