SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

20 June 2012: Gat in n gipsmuur

Maak 'n Afdruk Afdruk
Gat in gipsmuur

 

Maak ‘n gat in ‘n gipsmuur so reg:
 
Benodigdhede:
Maatband
Potlood
Stukkie gipsbord
Houtplankie
Saaglem
Skerp snymes
Gipsbordskroewe
Vulstof
Fyn skuurpapier
Koordlose boor
Verf en kwas
 
Metode:
Meet ‘n vierkant oor die gat en trek die lyne met ‘n liniaal en potlood in. Druk die saaglem in die gat en saag versigting totdat jy by ‘n lyn kom. Saag die vierkant uit. Sit die houtblokkie binne in die gat - dit moet effens langer wees sodat dit bo en onder vasgeskroef kan word. Skroef dit regdeur die gipsbord vas. Teken dieselfde grootte vierkant op die gipsbord en sny dit met die messie uit. Skuur sy kante liggies af sodat dit gemaklik in die muurbord se vierkant pas. Skroef dit in die middel aan die plankie vas. Smeer die vulstof in die gleufies in en maak gelyk. Skuur liggies af sodra dit droog is en verf.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   
 

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.