SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

2 November 2011: Anneline Black gee grimeerwenke

Maak 'n Afdruk Afdruk
Anneline Black gee grimeerwenke

Volgens haar gaan dit alles oor hoe jy jou grimering aanwend. 'n Wenkbrou met 'n effense boog laat oë onmiddellik groter vertoon. Gebruik ook 'n oogskadu wat effens donkerder as die vel is in die mik van jou oog. So trek jy die fokus hoër en dit gaan die oog meer oop laat lyk.

Nou wend jy 'n ligter oogskadu op die ooglid aan. Volg die natuurlike ronding van die oogvorm en maak seker dat dit mooi geskakeer is. Daarna gebruik jy 'n mat skadu om die oog te omraam. Dis belangrik om hier 'n kleur te kies wat pas by jou natuurlike haarkleur – swart vir swart hare en ligte bruin vir blondines.

Aan die onderkant van die oog, omlyn jy net die buitenste hoekie en jy kan 'n oorstokkie gebruik om dit sagter te laat lyk. Rond dit af met maskara en konsentreer hier op die boonste wimpers.

Pasella bedank graag:

Anneline Black

Dutch Manor Antique Hotel
A: Buitengrachtstraat 158, Bo-Kaap, Kaapstad
T: 021 422 4767
E: info@dutchmanor.co.za
www.dutchmanor.co.za
logo
 

House of Fashion
A: Loopstraat 153, Kaapstad
T: 021 422 4479
F: 021 422 0112
E: info@houseoffashion.co.za
www.houseoffashion.co.za
House of Fashion logo
 

The Salon @ Mija Vie House
Marius en Jaco
A: De Villiers Rylaan 63, Durbanville, Kaapstad
T: 021 976 1582
E: mariusedgar@gmail.com

Brushstrokes Grimeerskool
A: Winkel 19, Rheedestraatsentrum, Rheedestraat, Kaapstad
T: 021 423 7078
F: 086 655 0313
E: info@brushstrokes.co.za
www.brushstrokes.co.za
logo
 

Grimering geborg deur INGLOT

logo

Anneline Black gee grimeerwenke
Anneline Black gee grimeerwenke
Anneline Black gee grimeerwenke
Anneline Black gee grimeerwenke
Anneline Black gee grimeerwenke
Anneline Black gee grimeerwenke
Anneline Black gee grimeerwenke
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development