SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

19 Mei 2010: Leeslekkers

Maak 'n Afdruk Afdruk
reuben se leeslekkers (Maak 24)

450 g suikerblokkies
150 ml water
1/4 t kremetart
1/4 t lemoenbloeiselgeursel
voedselkleursel van jou keuse

Verhit die suiker en water oor 'n lae hitte totdat die suiker opgelos is. Bring die mengsel tot kookpunt waarna die kremetart bygevoeg word. Kook nog 2 minute. Om te toets of dit reg is, gebruik 'n teelepel en gooi ʼn bietjie van die stroop in koue water. As 'n harde balletjie vorm, is dit reg. Giet die stroop in 'n geoliede mengbak. Voeg die geursel en kleursel by en gebruik 'n goed geoliede lepel om dit in te meng.

Sodra die mengsel afgekoel het, trek en vou die mengsel tot dit sag genoeg is om te vorm. Werk vinnig en vorm die mengsel in 'n worsie, sny die lekkers. Sny met 'n geoliede mes en druk al die skerp kante om 'n mooi ronde lekker te vorm. Skryf op die lekkers met gekleurde versiersuiker en versier met blinkers. Laat staan vir 24 uur voor jy hulle uitdeel.

*Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.
Reuben groen leeslekkers
Maai jou eie leeslekkers
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development