SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

17 November 2010: Dagboekie

Maak 'n Afdruk Afdruk
Dagboek benodigdhede Jy benodig
A5-grootte notaboekie
Mooi materiaal
Bypassende karton
Houtgom
Kwas
Skêr
Lint/koord
2 metaalgespes
Metaalogie
Tang

Vou die boekie oop en sit dit plat neer met die rugkant wat na bo wys. Verf die hele rugkant met gom. Lê die materiaal bo-op neer en vryf dit goed plat sodat daar nie enige voue of kreukels in is nie.

Sny die oortollige materiaal weg, maar laat genoeg om die rand oor sodat jy dit na die binnekant van die boekie kan omvou. Draai die boekie om en verf ook gom aan die verkeerde kant van die oorsteekgedeeltes van die materiaal. Vou dit na binne en vryf goed plat.

Meet intussen die grootte van die twee binneblaaie van die omslag van die boekie en sny twee stukke karton volgens daardie mate. Hou by 'n kleur wat die materiaal sal komplimenteer en plak dit binne-in vas, ook met houtgom. Die karton sal dan die onafgewerkte materiaalgedeeltes verbloem.

Sodra die gom droog is, kan jy die band van die koord of lint maak om die dagboek af te rond – Marlize gebruik koord vir haar dagboek. Ryg nou die een punt van die koord deur albei metaalgespes, vou dit dubbel en maak 'n klein gaatjie met die handwerkmessie op die plek waar die metaalogie gaan kom. Die metaalogie word ingesit om die koord in plek te hou. Gebruik dan die tang om die ogie in te sit.

Ryg nou die ander punt van die koord deur beide gespes en dan weer deur net een van die gespes om dit vas te trek.

Sny die los punt korter indien nodig en ook skuins sodat dit nie kan uitrafel nie. Nou het jy ʼn pragtige persoonlike dagboek!
 
Pasella bedank graag:

Villa Zest Boutique Hotel
Braemerstraat 2, Groenpunt, Kaapstad, 8005
Tel: 021 433 1246
E-pos: info@villazest.co.za
www.villazest.co.za
Gom
trek boek met materiaal oor
Karton binneblad
Koord om dagboek te sluit
Dagboek koord
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.