16 Januarie 2013 - Willie lok skoenlappers tuin toe

Willie lok skoenlappers tuin toe

Willie lok skoenlappers tuin toe

Insekte is nodig vir ‘n gesonde ekosisteem in ‘n organiese tuin. Bye sorg vir voortplanting en bestuiwing, besies hou luise in toom en spinnekoppe bring muggie - en muskietgetalle af. En, dan wil almal graag pragtige vlinders in hul tuine hê. Hier is plante waarvan hulle hou:

Gauras
Plumbago
Nikotiana
Budlejabos
Hebe








Lees Ook: