SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

15 Desember 2010: Maak ʼn vis s skoon

Maak 'n Afdruk Afdruk
Sny vis filet

Jy het nodig
ʼn kort, skerp mes
ʼn klein tangetjie
ʼn stewige houtbord

Verwyder die skubbe en maaggedeelte buite die kombuis. Begin onder die kop en fin sny, reguit af tot by die ruggraat. Sny versigtig langs die ruggraat tot by die stert. Gaan terug na die eerste snit en draai die mes 90˚. Plaas druk op die lem en sny versigtig af tot by die stert. Haal die visfilet af, draai die vis om en herhaal die hele proses aan die ander kant. Verwyder die vis kop en grate*.

Plaas die filette op ʼn bord en raak ontslae van die oorblywende groot grate en die maag. Voel met jou wysvinger oor die filet en trek die klein graatjies uit met die tangetjie. Die vel kan nou ook afgesny word, maar Reuben beveel aan om dit eerder aan te los want dit gee die vis meer geur.

WENK: die viskop en grate kan gebruik word om ʼn aftreksel te maak of ʼn vinnige vissop.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.

Haal graatjies met tangetjie uit
Filet vis
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development