SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

15 Augustus: Ou Geute

Maak 'n Afdruk Afdruk

Plantbakke en ‘n waterfokuspunt van ou geute

Plantbakke en ‘n waterfokuspunt van ou geute

Benodigdhede:
Ou keramiekgeute
Saag
Gom
Plastiek geutstoppers
Skroewe
Stutte

Saag die geute in lengtes soos jy verkies. Maak die kante met stoppers toe en sit dit met stutte teen ‘n muur vas. Gebruik die punte van geute vir die waterfokuspunt deur dit so te posisioneer dat die water wat van ‘n pompie in die onderste bak gepomp van die een na die ander loop.

Sit goeie potgrond in die geute waarin jy plante wil hê. Kies plante met ‘n vlak wortelstelsel, wat gehard is en wat heeljaar deur kleur gee.


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.