SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

14 November 2012: Reuben se karamelsous

Maak 'n Afdruk Afdruk

Reuben se karamelsous

Reuben se karamelsous

 

Bestanddele:

220 g strooisuiker
2 k room

 

Metode

Plaas die suiker in ‘n pot oor lae tot medium hitte en roer tot die suiker begin oplos (4 minute). Kook verder sonder om te roer, skud net die pot so nou en dan. As die stroop ‘n goudbruin karamelkleur is, is dit reg.

Maak intussen die room in ‘n ander pot warm tot net voor kookpunt. Dit word stadig by die karamelsous gegooi. Wees versigtig dat die karamel nie opspat en jou brand nie. Plaas terug op die hitte en roer tot goed gekombineer.

 

Die sous kan in ‘n lugdigte houer een week in die yskas geberg word.

Bedien met roomys, gebakte appels en kaneel.

 


 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development