13 Maart 2013: Willie se stomp-fokuspunt

Willie LOOP

WILLIE ghoeroe: Tuinfokuspunt met dooie stomp 

Neem die volgende in ag:

  1. Die grootte van die stomp/dryfhout

  2. Die grootte van die bedding

  3. Sorg dat dit ‘n verrassingelement inhou

Willie plant ‘n ou stomp stewig in ‘n bedding. Dan gebruik hy ligplante (telancias) wat hy met bloemistedraad oral aan die stomp vasmaak. Hulle leef sonder grond, net van suurstof. Rangskik dit eweredig oor die stomp sodat dit ‘n natuurlike kop kry.

 

Pasella bedank graag:

Willie Schmidt


Lees Ook: