SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

13 Junie 2012: gesiggies en viooltjies

Maak 'n Afdruk Afdruk
     
Gesiggies en viooltjies  

Gesiggies en viooltjies

 

Die kleurvolle blommetjies is eenjarige plante wat nou, vroegwinter, geplant moet word. Dit sal beteken jy het ‘n kleurspel van blomme die hele winter deur tot einde lente.

 

Willie stel voor jy plant dit in interessante houers, soos ‘n ou metaalkommetjie wat jy kan rondskuif na hartelus.

 

Maak so:

Sit goeie potgrond in die pot en onthou die gate in die pot vir dreinering. Dan plant hy nie net gesiggies en viooltjies nie, maar kombineer dit met ‘n vetplant, die wit heuningblommetjies en mondo-grassies.

 

Sit jou pot sodat dit oggendsond kry en ‘n bietjie skaduwee in die middag sodat jou spogpot maande lank kan blom.

     

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development