SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

13 Junie 2012: Aartappelskyfies

Maak 'n Afdruk Afdruk
     
Aartappelskyfies  

Aartappelskyfies

 

Maak so vir bros skyfies:

Gebruik ‘n melerige aartappel want dit gee krakerige buitekant met ‘n sagte binnedeel.

Sny die aartappel in ewe groot skywe sodat dit eweredig kan kook.

Laat lê ‘n halfuur in yskoue water – dit haal van die stysel uit en keer dat dit later verbrokkel.

 

Kook die skyfies driekeer:

1. In koue kraanwater wat goed gesout is. Bedek al die skyfies. Verminder as dit kook en prut stadig tot skyfies sag is.

2. Gooi die water af en droog die skyfies af. Laat afkoel voordat jy dit in die olie kook. Verhit dit 120 °C – gebruik ‘n termometer. Die olie moet skoon wees en gooi bietjie-bietjie skyfies in. Kook net vyf minute – onthou dis nou eers die eerste kookproses.

3. Haal uit, droog en koel af. Gebruik dieselfde olie, voorverhit tot 160 °C en braai tot goudbruin en bros.

     

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development