SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Kondensmelkfudge in die mikrogolf
Kondensmelkfudge in die mikrogolf »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

13 April 2011: Garnaalflambé

Maak 'n Afdruk Afdruk
Prawn flambe ingredients

Sjefghoeroe, Reuben Riffel wys ons hoe om te flambé en gebruik hierdie resep daarvoor. Flambé word beskryf as likeur of sterk alkohol wat in ©° warm pan met ander bestanddele aan die brand gesteek word. Volgens Reuben is dit nie net vir effek nie, maar het ©° groot invloed op die smaak van die gereg.

(Bedien 2-4)

¼ k olyfolie
2 gekookte preie, opgekap
1 t gekapte knoffel
500 g skoongemaakte garnale
¼ k witwyn
½ k anyslikeur
80 g ongesoute botter
½ k room
¼ k gekapte pietersielie

Verhit die olie en soteer die preie en knoffel vir ©° rukkie. Voeg die garnale en witwyn by en kook totdat die wyn amper weggekook is. Voeg die likeur by en steek aan die brand*. As die alkohol weggebrand is, sal die vlamme doodgaan. Voeg die botter en room by asook sout, peper en pietersielie. Bedien met Franse brood om in die sous te doop of witrys.

*Hou jou gesig en klere uit die pad van die vlamme! 

Prawn flambé
Chef guru, Reuben Riffel demonstrated the technique of flambé. Flambé can be described as a strong liqueur or alcohol that is poured into a pan with other ingredients and then set alight. According to Reuben, this method contributes greatly to the flavour of the dish.

(Serves 2-4)

¼ c olive oil
2 leeks, cooked and chopped
1 t chopped garlic
500 g cleaned prawns
¼ c white wine
½ c aniseed liqueur
80 g unsalted butter
½ c cream
¼ c chopped parsley

Heat the oil in a pan and sauté the leeks and garlic briefly. Add the prawns and white wine and simmer until the wine is almost evaporated. Add the liqueur and set alight*. The flames will subside when the alcohol has burnt away. Add the butter, cream, salt, pepper and parsley. Serve with French bread to mop up the sauce or white rice.

*Don’t let your face come too close to the pan when flambéing and also make sure you clothes aren’t near to the flames.

Braai preie in pan
Braai garnale en preie in pan
Reuben Riffel flambe
Flambe prawns
Braai garnale in pan met botter na flambe
Prawn flambe in pan
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development