SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

12 Februarie: Marlize Lotz Dryfhout bak

Maak 'n Afdruk Afdruk

 

Houtbak

Benodigdhede

Dryfhout

‘n Doodgewone plastiekbal (en maak maar seker dat die grootte van die bal ongeveer die grootte is wat jy wil hê jou bak moet wees), ‘

Gomgeweertjie,

Hope gomstafies 

‘n Sosatiestokkie of twee

 

Dit help ook om ‘n hol houer te gebruik waarin jy die bal kan laat rus sodat hy nie die heeltyd rondskuif terwyl jy werk nie. Laastens sal ‘n stukkie wondergom ook handig te pas kom – net om die houtjies in plek te hou tot die gom hard is.

Stappe:
  1. Plak dan die eerste houtjie aan die bokant van die bal vas met ‘n stukkie wondergom. Die tweede een kan jy dan met die gomgeweertjie aan die eerste een vassit. En dan hou jy maar net so aan tot jy reg rondom die bal gewerk het.
  2. As die gom te duidelik sigbaar is kan jy ‘n sosatiestokkie gebruik om dit netjies te maak soos jy werk. En pasop maar net – hierdie gom is baie warm as dit so uitkom, so moenie dat dit op die bal of op jou hande beland nie.
  3. Die geheim is ook egter om seker te maak dat al die stukkies hout êrens aan ‘n ander een raak sodat dit ‘n eenheid vorm en nie weer uitmekaar val wanneer jy dit van die bal afhaal nie.

 

Gebruik ook die rand van die houer waarop jy werk as jou gidslyn vir die rand van jou bak. As jy egter hou van ‘n baie rustieke voorkoms, maak dit nie saak as die punte almal oneweredig is nie.

Dan net die laaste houtjie vasplak en dan moet hy so ‘n bietjie gelos word vir die gom om goed hard te word.


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development