SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

11 Mei 2011: Versorging van orgidieŽ

Maak 'n Afdruk Afdruk
willie schmidt by aspidistra tuinsentrum

Met derduisende spesies wat regoor die wêreld voorkom is dit die 2de grootste blomfamilie op aarde. Daar is veral drie variteïte wat baie gewild in ons huise is, nl. die cymbidium, philanopsis en cattleyas. Hulle blom deur herfs en winter, tot vroeg lente en Willie wys ons hoe jy hierdie plante moet versorg.

Ligging is baie belangrik. Orgideë soek baie lig en wil 'n lekker gematigde temperatuur hê, so tussen 15 – 25ºC. Moet hulle nie in direkte son plaas nie, want die son sal hulle blare brand. Hou hulle ook weg van lugversorgers en verwarmers asook plekke waar 'n trek is.

Die regte hoeveelheid water is noodsaaklik. ‘n Halwe tot een koppie water per week behoort genoeg te wees, maak ook seker dat die plant goed dreineer en nie in water staan nie.

Orgideë moet tydens hul blomfase elke vier weke kos kry. Daar is spesifieke orgideëvoedsel beskikbaar, maar 'n lekker organiese voedingstof en bietjie water kan net so goed werk.

Wanneer jy die plant van die kwekery huis toe bring, is dit gewoonlik in 'n plastiese pot, so jy kan dit oorplant as jy wil, maar volg die regte prosedure. Dit is belangrik om die regte grond te gebruik. Orgideëgrond bestaan hoofsaaklik uit bas, wat geskik is vir die plant se wortels. Dit is belangrik om nie die plant te styf vas te druk nie, want die wortels benodig lugspasie. Maak die plant ook lekker nat nadat jy dit verplant het.

Alle orgideë se blomstele moet afgesny word nadat hulle klaar geblom het, sodat jy volgende jaar weer blomme kan kry. Die philanopsis moet 15cm bo die grond afgesny word, maar dit wissel van spesie tot spesie.

Met die wintermaande se blomtyd wat nou voorlê, kan jy gerus jouself bederf met 'n pragtige orgideë om die dag bietjie op te helder.

pienk orgidee
pienk en geel orgidiee
Gee orgidiee water
Verplant 'n orgidiee
 

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.