SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

11 April 2012: Waterlelies

Maak 'n Afdruk Afdruk

Plant waterlelies so:

 

Benodigdhede:

Waterlelieplant/e

Tuingrond (leem eerder as klei)

Potgrond

Ou kraalmis

Beenmeel

‘n geglasuurde pot (dit hou langer in die water as die ander)

spoelklippe

 

Maak so:

Meng ⅓ potgrond, ⅓ tuingrond, ⅓ mis en twee hande beenmeel in die pot. Lig jou waterplant uit die sakkie. Jy sal sien da thy ‘n dik wortelstok het. Plant dit teen die kant van die pot want dit gee die plant se wortels spasie om na die middel te groei. Bedek die grond met wit spoelklippies sodat die grond nie uitkom as jy dit in die water sit nie. Die spoelklippies help ook dat vissies in jou dammetjie nie by die plant se wortels uitkom nie.

 

Plaas die pot nou 10cm onder die water in ‘n dammetjie of ou bad vol water. Na ‘n paar weke kan jy dit na 30 cm verdiep. Onthou, waterlelies hou van vol son!



Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development