10 Oktober 2012: n Kaktustuin in n pot

‘n Kaktustuin in ‘n pot

n Kaktustuin in ‘n pot

  • Gebruik ‘n groot houer met dreineringsgate

  • Vul met potgrond en sand (sukkulente hou van goeie dreinering)

  • Sit ‘n mooi klip in die middel of êrens in jou pot as ‘rotstuin’

  • Plant ‘n aonium vir hoogte

  • Donkieore of kalanchoe

  • Grasula want sy kleur en tekstuur van dié van ander plante op

  • Pageveria – ‘n miniatuurplantjie

  • Klein aalwyntjies (Aloe hedgehoc)

  • Aloe ferox

  • Brons sedum

Later van tyd kan jy die grasula minder maak omdat hulle nogal neig om oor te neem.

 



Lees Ook: