SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

1 Februarie 2012: Plant clematis

Maak 'n Afdruk Afdruk
clematis plante

Daar is twee variëteite beskikbaar:

 Die “Montanas” met 'n kleiner blommetjie

 Die “Polsens” met groot blomme, wat enkel of dubbeld kan wees. 

In Engeland en Europa is dit 'n baie gewilde rankplant en word dit dikwels saam met rose geplant.

Volgens Willie is die geheim van 'n clematis: “Koue voete, warm gesigte” en wat hy daarmee bedoel is dat dit die beste is om die clematis in 'n pot te plant sodat sy wortels koel kan bly, terwyl die res van die plant dan kan oprank om genoeg son te kry. Dit is belangrik dat jou pot groot genoeg is sodat die wortels genoeg spasie het om te kan groei. Vul die pot met goeie potgrond, 'n groot handvol beenmeel wat ingewerk word in die grond.

Dis veral belangrik by 'n clematis om nie sy wortels te versteur nie, so haal dit plant versigtig uit sy kwekery-houer. Draai die pot 'n bietjie skuins, hou jou ander hand stewig oor die bogrond en wikkel die plant versigtig uit.

Druk die plant stewig in die nuwe pot vas en vul op met nog potgrond. Help die groei aan met 'n handvol organiese misstof wat jy so elke 6 weke kan toedien en 5 liter water 'n week. 

beenmeel
clematis wortels
 
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development